Frankryk is die bakermat van verskeie revolusies. Telkens het die samelewing in sy konfrontasie met die staat nuwe vryhede gesoek. Na die gebeure in 1848 het dit gelyk of die monargie en gebrek aan regte in die land vir altyd verby was. Laas verander: 2025-01-23 12:01








































